Afrikaans Diens
Sondag diens in Afrikaans.
Ons het ń diens elke tweede Sondag in Afrikaans vir ons Suid-Afrikaanse gemeenskap.
Die diens begin 9.45am en word gelewer deur Surina Van Der Berg.
Kontak ons vir meer informasie en skedules van diens tye.
-
-
Ligmense moet die ligpad loop
-
Gebedsreuse
-
God is by jou
-
Wie het die sleutels van ons huis?
-
God is liefde
-
Afrikaanse Kerssangdiens
-
Haal Asem
-
Jesus die Kruis en ons
-
Ek en my Huis...